Nuwe webtuiste is nou beskikbaar

Dit mag nou dalk ysig koud wees in die res van die Karoo maar hier by The Vale klop ons harte vuurwarm – ons vier die bekendstelling van ons nuwe webwerf!

Welkom, stap gerus deur en as die koue te erg raak daar waar julle is, is julle welkom om by ons aan te sluit om die kaggel met ‘n lekker ‘melktertjie’ (bestandele op aanvraag) teen die koue!

melktert

Hoop om julle gou by The Vale te verwelkom!

Vriendelike groete
Die baie opgewonde span van The Vale

Leave a Reply